Roete 12

ONS REIS DEUR ROMEINE 12 

ons gemeente is op reis na vernuwing

27 JULIE TOT 15 SEPTEMBER

afskop : inleiding tot roete 12

GROEP GEBEDSGIDS

PROJEKSPAN GEBEDSGIDS

SEWE DAE GEBEDSFOKUS

ROETE 12 - TEMALIED

LUISTER OF SING SAAM!

Speel video

WEEK 1 : Ken jy die groot ontferming van God?

Romeine 1 – 11

WEEK 2 : Hoe om vir God te gee wat Hy soek

Romeine 12 : 1

DIE VRAELYS aan die einde van die boekie moet vir volgende week voltooi word.

WEEK 3 : Laat God jou verander!

Romeine 12 : 2

WEEK 4 : Ontdek jou ware self tussen ander

Romeine 12 : 3 – 8

WEEK 5 : Gemeenskap: ’n Nuwe lewe voor die Here!

Romeine 12 : 9 – 13

WEEK 6 : Oorwin die bose

Romeine 12 : 14 – 21

FacebookTwitterPinterestEmailGoogle+LinkedInWhatsApp