Opkomende gebeure

Opkomende gebeure

Sien hier ons opkomende gebeure. Alle vorige gebeure kan u op die Vorige Gebeure blad vind. Ons het ook ‘n Jaarkalender wat gebeure per maand wys.

21 Jul 2019

Erediens

6de Sondag in Koninkrykstyd
23 Jul 2019

Veritas Bybelskool

Die Veritas Bybelskool program is ‘n dinamiese opleidingsprogram wat gelowiges help met die lees en verstaan van die Bybel. Veritas College Veritas College, gestig in 1992, dien plaaslike kerke in meer as dertig lande met geïntegreerde leierskapsopleiding. Veritas glo dat die grondslag van leierskapsontwikkeling begin by die lees en leef van die Woord. Lidmate, kerkraadslede, bedieningsleiers, kleingroep- en selgroepleiers word bemagtig om die Woord op ‘n verantwoordelike wyse te kan lees en toe te pas in hulle lewens.
30 Jul 2019