Toerusting

Toerusting

Deur verskeie toerustingsprogramme, fokus Magaliesberg Gesinskerk daarop om gemeentelede te help om evangelisasie en die opbou en uitbou van die gemeente te bevorder, met ‘n sterk klem op leierskapsontwikkeling.

27 Aug 2019

Veritas Bybelskool

Die Veritas Bybelskool program is ‘n dinamiese opleidingsprogram wat gelowiges help met die lees en verstaan van die Bybel. Veritas College Veritas College, gestig in 1992, dien plaaslike kerke in meer as dertig lande met geïntegreerde leierskapsopleiding. Veritas glo dat die grondslag van leierskapsontwikkeling begin by die lees en leef van die Woord. Lidmate, kerkraadslede, bedieningsleiers, kleingroep- en selgroepleiers word bemagtig om die Woord op ‘n verantwoordelike wyse te kan lees en toe te pas in hulle lewens.
3 Sep 2019

10 Sep 2019

17 Sep 2019

1 Okt 2019

8 Okt 2019

  • 1
  • 2