Vorige gebeure

Vorige gebeure

13 Nov 2018

Veritas Bybelskool 2018 Afsluiting

Die Veritas Bybelskool program is ‘n dinamiese opleidingsprogram wat gelowiges help met die lees en verstaan van die Bybel. Veritas College Veritas College, gestig in 1992, dien plaaslike kerke in meer as dertig lande met geïntegreerde leierskapsopleiding. Veritas glo dat die grondslag van leierskapsontwikkeling begin by die lees en leef van die Woord. Lidmate, kerkraadslede, bedieningsleiers, kleingroep- en selgroepleiers word bemagtig om die Woord op ‘n verantwoordelike wyse te kan lees en toe te pas in hulle lewens. module 1…