Jaarkalender

Jaarkalender

Gebeure

16 Des 2018

Gebedskring

Elke Sondag voor die Buffelspoortdiens Die Gebedskring kom elke Sondag voor die Buffelspoortdiens byeen om die erediens, leraars, lidmate en gebeure van die week aan die Here op te dra.
16 Des 2018

Buffelspoort Erediens

‘n Traditionele erediens word elke Sondag by Buffelspoort gehou