Ons Vader, Ons Aanbid U!

Sondag 9:00 in Buffelspoort. Kom Hoor die Blye Boodskap.

Lokaalbesonderhede

Buffelspoort Lokaal R104, Buffelspoort, Rustenburg, 0284

Nuutste Erediens Boodskappe

Preek Plekhouer

Skriflesing Julle is inderdaad uit genade gered, deur geloof. Hierdie redding kom nie uit julleself nie; dit is ‘n gawe van God. Dit kom nie deur julle eie verdienste nie, en daarom het niemand enige rede om op homself trots te wees nie. Nee, God het ons gemaak wat ons nou is: in Christus Jesus het Hy ons geskep om ons lewe te wy aan die goeie dade waarvoor Hy ons bestem het. EFESIËRS 2:8-10 PREEKNOTAS Preeknotas hier.

MY KIND, GAAN DOEN WAT EK JOU VRA . . .

Nuwe Intrekkers

Welkom by ons familiekerk . . .

2018 Magaliesberg Sitrusfees

26 Mei tot 27 Mei 2018: Die EEN-EN-TWINTIGSTE Sitrusfees!

Van ‘n beskeie begin in 1998 het die Magaliesberg Sitrusfees ontwikkel tot ‘n uiters suksesvolle en gewilde kuierfees. Van die sowat 3000 mense in die eerste jaar het die bywoning konstant gegroei tot 15 000 feesgangers in 2016. Dit kan ‘n mens tereg laat vra: Hoekom is die fees so gewild? Dalk lê die antwoord in ons logo: Proe die berg!

Mooinooi Kinder- & Tienerweek 2017

Tema: Geanker in God.

Gedurende die week was die boodskap op ‘n treffende manier oorgedra van hoe Daniël gehoorsaam was aan God omdat sy lewe geanker was in God.

Indien jy nie gehoorsaam is aan God nie, kan jy dalk iemand anders se ondergang veroorsaak. Maar onthou jy kan slegs gehoorsaam wees indien jy geanker is in God.